Successfully reported
+34

Humansdorp Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Alexander Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Humansdorp Boutique Hotel is 'n pragtige hotel in Humansdorp. Hierdie unieke hotel is 150 jaar oud en is in 2011 gerestoureer. Geniet jou verblyf in die slaperige dorpie Humansdorp, jou poort na die Tuinroete.

Verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid luukse en standaardkamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en sluit geriewe soos 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Hotelgeriewe sluit 'n pragtige restaurant, 'n sportkroeg, dameskroeg en 'n konferensiesentrum in. Ontbyt is nie by die tarief ingesluit nie, maar is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Humansdorp is 15 minute se ry vanaf beide St Francisbaai, Oester en Jeffreysbaai, binne trefafstand vanaf jou gunsteling vakansiebestemming. Dit is ook 'n maklike 45 minute se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en hul lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Mattheus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 16 Alexander Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink Humansdorp Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Alexander Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ad1b763795832789ea0260153de5fc37659302bf29a25749cc86baf32f6c5cb527d10e15b79ce286e26fa8587c564ccadf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 45 5 1 4 16 Alexander Street Humansdorp 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.03106460777 24.767680660049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang