Successfully reported

Humdani Game Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Noxolom T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Beautiful. My partner and I had a pleasant stay; we were welcomed by the beautiful staff, with the manager there as well. She gave us a tour and we had an amazing dinner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Was ongelooflik vriendelik ontvang met wonderlike personeel. Alles was perfek met my. Was ongelooflik vriendelik ontvang met wonderlike personeel. Alles was perfek met die beste uitsig. Baie mooi lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kulani M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Quite and enjoyable. It was ok and just needs a bit of improvement. The beds in the room that we occupied are no longer comfortable. The sheets had some blood stains. The air conditioning switched off during the night because it was set on a timer and I had to wake up and switch it on, which gave me sleepless nights, and there were a lot of mosquitoes. I would request the lodge to put some televisions in the rooms; it is much better than going to the main reception and watching it there. What would happen if I find someone watching? It means I must wait for them to leave in order for me to change the channel. All in all, I really enjoyed the lodge, the game drive, and the mountain view. I will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dustin B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2024

Alles was baie netjies en die kamer was gerieflik. Pragtige uitsig vanaf die swembad. Alles was baie netjies en die kamer was gerieflik. Pragtige uitsig vanaf die swembad. Die gaste kan dalk net ingelig word dat die aktiwiteite wat aangebied word op die brosjure vroegtydig geboek moet word en nie enige tyd beskikbaar is nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ashleigh P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Just breathtaking! We highly recommend Humdani Game Lodge!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan A V
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Baie vriendelike en professionele personeel. Baie mooi en skoon geriewe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Okt 2023

Puik ligging. Venessa was baie professioneel en behulpsaam gewees. Die WiFi het glad nie gewerk nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Hennie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2023

Glad nie wat ek vewag het nie. Daar was Aribiere wat gejag het oor die naweek, voel of jy aan agterste speen suig. Die sjef, ek dink sy naam is Freddi, was darem amper 'n ligpunt.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Andries P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Fantasties! Diens is goed, geriewe is goed, plaas is baie mooi en almal is baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rawia
Humdani Game Lodge
Baie Dankie. Ons waardeer jou resensie en ons is bly te hoor van jou ervaring.

Elmarie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Heerlik, baie goeie diens, pragtige uitsig. Die personeel was besonders vriendelik. Ons het 'n gratis opgradering gekry, na 'n kamer met 'n fantastiese uitsig, ook 'n gids wat saam met ons in die veld gestap het. Om alles te kroon, 'n mooi gedekte tafel vir ons Satermiddagbraai by die boma.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rawia
Humdani Game Lodge
Hi. We are pleased to hear that you enjoyed your experience. We appreciate your feedback. thank you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Rawia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 192JQ, Vaalkop, Brits, 0230, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0803dae9dcf438b1728e64a393994eb68c6a8531c4710170cd88babb5503e869129adf166e016875d0a35190042b4f7239a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Portion 192JQ Vaalkop 0230 Noordwes 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.212499794951 27.576761626012
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang