Hummingbird Self-Catering
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R39 Standerton road, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hummingbird Self-Catering is 5 minute vanaf Ermelo op die R39 Standertonpad.
Verblyf word gebied in 6 eenhede. Ons het 4 kleiner eenhede met slaapplek vir 4, 1 eenheid met slaapplek vir 6, en 'n eenheid met slaapplek vir 8 gaste. Ons eenhede is ruim en gerieflik en het gemaklike beddens, badkamers met storte, volledig toegeruste kombuise, TV's met DStv en 'n sit- en braai-area buite.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Ontbyt, middag- en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Ons is kindervriendelik en daar is 'n groot tuin met spreiligte waar kinders kan speel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- R39 Standerton road, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Gaste dink Hummingbird Self-Catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R39 Standerton road, Ermelo, 2351, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang