Hummingbird Self-Catering
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R39 Standerton road, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Hummingbird Self-Catering is 5 minute vanaf Ermelo dorp op die R39 Standerton pad geleë.
Verblyf bestaan uit 6 eenhede wat 4 klein eenhede insluit wat geskik is vir 4 gaste, 'n slaapplek vir 6 en 8 slaapplek. Alle eenhede is ruim en gerieflik en het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n TV met DStv, 'n buite-sitplek- en braai-area.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel, Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Alle eenhede is kindervriendelik en daar is 'n groot verligte tuin wat perfek geskik is vir die kinders.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- R39 Standerton road, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Gaste dink Hummingbird Self-Catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R39 Standerton road, Ermelo, 2351, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang