Successfully reported

Hummingbird's Nest Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Zander B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Lekker inniebos kuier. Ons het baie lekker gebly vir ons inniebos naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Hummingbird's Nest Guesthouse
Baie dankie vir die resensie!

Chalaine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Lovely lekker spasie en kids love die swembad. Sal weer daar bly. Waarde vir geld. Baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Hummingbird's Nest Guesthouse
Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle gou weer te sien!

Pieter V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Ontspannend. Skoon, netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2025

Lekker, skoon gastehuis. Waarde vir geld. Baie lekker gastehuis. Skoon en netjies. Bietjie raserig die pad agter gastehuis in weeksaande. Indien jy Innibos besoek, is dit bietjie verder geleë, maar steeds 'n gemaklike afstand om te ry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Miranda
Hummingbird's Nest Guesthouse
Baie dankie vir die resensie!

Marie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Netjies en waarde vir geld. Seker ons 10de keer by Hummingbird's Nest! Sentraal gelee en die bestuurder is altyd bereid om die ekstra myl te gaan vir sy gaste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Hummingbird's Nest Guesthouse
Baie dankie vir die resensie, Marie. Altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is. Baie dankie ook vir jou getroue ondersteuning deur die jare. Groete, Miranda Paiva.

Riaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Plek is mooi skoon, baie netjies. Ons sal weer daar bly. Baie lekker gebly. Skoon en netjies, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Hummingbird's Nest Guesthouse
Baie dankie vir die resensie!

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Rustige atmosfeer. Area is baie rustig, boomryk en maklik toeganglik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Miranda
Hummingbird's Nest Guesthouse
Baie dankie vir die resensie Anton.

Peter B
Kort verblyf Besigheidsreis
3.0
Sep 2023

Duur en baie onpersoonlik. Die persoon wat jou ontvang is kortaf en ongeskik asof hy jou 'n groot guns doen dat jy daar kan oorlsaap.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Miranda
Hummingbird's Nest Guesthouse
Goeie dag Peter. Ons vra verskoning vir ons bestuurder se gedrag en sal die nodige stappe neem ten einde te sorg dat dit nie weer gebeur nie.

Cobus D
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2023

Stil, veilig, baie lekker bed in kamer 7. Kan net asb. klein handdoeke voorsien. 'n Stoel binne kan ook help, asseblief.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Miranda
Hummingbird's Nest Guesthouse
Baie dankie vir die resensie en aanbevelings. Cobus.

Riaan F
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Beslis die moeite werd, netjies, skoon en goeie waarde vir geld. Wifi so bietjie stadig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Hummingbird's Nest Guesthouse
Baie dankie vir die resensie Riaan. Ons sukkel maar partykeer so bietjie met die Wi-Fi as daar beurtkrag in die dorp is ander is ons Wi-Fi gewoonlik baie sterk.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Miranda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 238

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Republiek Crescent, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwYmRlZGI2LTJjNjgtNDExOS04MjU5LTk3ZTdiNGQ3MmVhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 12 Republiek Crescent Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.48894 30.9944
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang