Successfully reported
+21

Hummingbird's Nest Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Republiek Crescent, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hummingbird's Nest Guesthouse is in 'n stil woonbuurt 2 km vanaf Mbombela (Nelspruit) se sakekern geleë.

Die gastehuis bied verblyf in 3 kamerkategorieë waarvan almal smaakvol versier is en met óf 'n koningingrootte- óf 2 enkelbeddens ingerig is. Elkeen van die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike sitkamer, kombuis en vermaakarea. Die kombuis is toegerus met yskas-vrieskas, toebehore, eetgerei, breekware, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en mini-oond. Die gastehuis beskik ook oor 'n swembad en veilige parkeerplek. Die perseel word beskerm deur hoë mure, elektriese heining en kringtelevisie.

Die gastehuis is gerieflik geleë net 68 km vanaf die Malelane-hek na die Krugerwildtuin. Dit is 2,2 km vanaf Matumi Gholflandgoed en Nelpruit Rolbalklub. Emnotweni Casino, winkelsentrums, 'n bioskoop, rolbalbaan en Mafunyane Waterpark is alles binne naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Zander B
5.0
Lekker inniebos kuier. Ons het baie lekker gebly vir ons inniebos naweek.
Jul 2025
Chalaine S
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely lekker spasie en kids love die swembad. Sal weer daar bly. Waarde vir geld. Baie vriendelik.
Okt 2024
Pieter V
Besigheidsreis
5.0
Ontspannend. Skoon, netjies en goed toegerus.
Jul 2024
Marie V
Saam met vriende
5.0
Netjies en waarde vir geld. Seker ons 10de keer by Hummingbird's Nest! Sentraal gelee en die bestuurder is altyd bereid om die ekstra myl te gaan vir ...
Sien meer
Jan 2024
Riaan P
Saam met lewensmaat
4.4
Plek is mooi skoon, baie netjies. Ons sal weer daar bly. Baie lekker gebly. Skoon en netjies, dankie.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Miranda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 238

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 12 Republiek Crescent, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Hummingbird's Nest Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Republiek Crescent, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwYmRlZGI2LTJjNjgtNDExOS04MjU5LTk3ZTdiNGQ3MmVhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 12 Republiek Crescent Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.48894 30.9944
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang