Hunters Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Granville weg 20, Greenacres, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hunters Lodge in Gqeberha (Port Elizabeth) bied gemaklike oornagverblyf en is sentraal geleë in die voorstad Greenacres, wat dit die perfekte bestemming maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die eiendom beskik oor 7 pragtig ingerigte suites, elk met 'n privaat ingang, en suite-badkamer en 'n veranda wat oopmaak na die swembad en kroegarea. Elke suite is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, wat 'n gemaklike en gerieflike verblyf verseker. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Die hele eiendom is volledig ommuur, met 'n afstandbeheerde sekuriteitshek en ruim parkeerplek beskikbaar vir gaste. Die tuine bied 'n ideale omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braai-areas. Die lodge se sentrale ligging plaas dit binne maklike bereik van die strand, plaaslike restaurante en 'n reeks geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Granville weg 20, Greenacres, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Hunters Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Granville weg 20, Greenacres, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang