Successfully reported

Hunters Pride 28

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marizanne L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Wonderlike plek, fantasties geleë. Ideaal vir 'n rustige wegbreek. Dit was 'n fantastiese wegbreek, baie ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Private luxurious and peaceful. Really lovely place, enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice G
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Great place to stay for a relaxing weekend. My family and I had a great weekend. The house had all we needed and more. Will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ted B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Quiet retreat in the bush. Stunning accommodation. Highly recommended. Didn't receive the passcode to the main gate to get into the estate (nature reserve) but once that was sorted, everything was fantastic. We were six adults. The house was spacious, clean and extremely well equipped with everything we needed. Boma area and Braai excellent. Bedrooms very comfortable and swimming towels were even provided. WiFi excellent. A great bush experience. Extremely quiet (what we hoped for). Bonus, the swimming pool was heated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Hunters Pride 28
Thank you so much for your review. We hope to see you again soon!

Nick L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Brilliant. It was out of this world. A real treat and a pleasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trix R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uitstekende ligging. Die huis was absoluut pragtig en het alles gehad wat jy nodig het. Die huis was pragtig skoon, WiFi uitstekend, goeie kwaliteit beddegoed en moderne skoon badkamers. Ons het regtig lekker gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Hunters Pride 28
Dit was baie lekker om julle by ons te hê! Hoop ons sien julle gou weer.

Dr Danie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Pragtig skoon en baie goed toegerus. Die eenheid is ruim, modern en baie goed toegerus met onder andere hoë kwaliteit linne en handdoeke, 'n lugbraaier en skottelgoedwasser. By ons aankoms was alles in orde en ons braaihout is afgelewer soos bestel. Die plonspoel is verhit. Daar is solar bystandkrag asook 'n bystandwater tenk indien nodig. Die gras om die eenheid is goed versorg met 'n stappaadjie na die groot 5 heining en 'n sitbankie by die heining. Daar is onderdakparkering vir twee voertuie. Die WiFi was stabiel met 'n sterk sein deur die hele eenheid en selfs buite. Die eienaar het aangebied dat ons op ons vertrekdag later kon uitgegaan het, wat ons 'n ekstra paar ure gegun het om die eenheid te geniet. Net ter kennisname, lyfseep en sjampoe word nie voorsien nie en gaste moet hulle eie bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Hunters Pride 28
Baie dankie vir u terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Patritia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Beautiful, quiet unit with everything you need for a long stay. We had a fantastic 4 days. Quiet, away from road noise or people. Only sounds of lions and jackals at night. Everything was superb!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Hunters Pride 28
Thank you so much for your feedback, you were wonderful guests. Hope to see you again soon.

Allan P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Amazing, comfortable lodge. We loved every moment spent at the lodge. The decor and layout of the lodge were amazing. We enjoyed the splash pool and having different ways to braai and enjoyed the evenings around the campfire. The level of comfort and attention to detail surpassed our expectations. Our stay was perfect. The game drives were the highlight of our day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Hunters Pride 28
Dear Christine, thank you so much for your review. You were also wonderful guests. Cannot wait to see more of you.

Delmaine V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Ongelooflik mooi. Dit was heerlik. Sal enige tyd weer terugkeer. Baie skoon en netjies. Als was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Marie
Hunters Pride 28
Baie dankie vir jou terugvoer, Delmaine. Sien uit om julle weer in die toekoms by ons te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anne-Marie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hunters Pride Wildlife Estate, Hammanskraal, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA423eb114c49b46c59ce6ebb870c790768b06e02c8ab232a8b57eb4b1a072c353483b4d6edb76efc5ae6d6854652686be7b97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Hunters Pride Wildlife Estate Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.332865156585 28.378071784973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang