Successfully reported

Hyena Huis

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.4
Veiligheid
3.8
Kayla V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Mooi, skoon, rustig, lekker ens. Baie lekker gebly, baie rustig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosemary
Hyena Huis
Thank you for your positive feedback. We are delighted you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.

Johan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie aangenaam, rustig en ontspanne! Dankie, baie lekker gebly. Die huis het alles wat 'n mens nodig het! Sal enige tyd weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosemary
Hyena Huis
Thank you for your positive feedback, Johan Heunes. It was a pleasure hosting you. Hope to see you soon.

Johannes N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2024

Pragtig en skoon. Pragtige oop, skoon huis met asemrowende uitsig op die natuur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rosemary
Hyena Huis
Thank you for your positive feedback. Hope to see you again soon.

Johan Ion D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2025

Heerlik. Ons het baie lekker gebly. Die enigste probleem was ons het nie water die laaste dag gehad nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2025

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Divan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

Heerlike huis, net jammer nie baie skoon nie. Huis word nie onder kaste en beddens skoongemaak nie. Groot mierprobleem oral waar jy kyk. Slaapkamers, kombuis, badkamers wemel van die miere. Sodra die probleem opgelos is sal dit 'n luukse vakansie wees.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

E S
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Apr 2023

Die perseel kort TLC. Die kraan by die opwas moes al eergister vervang geword het. Die perseel was oortrek of deurtrek van miere. In die huis, in die badkamers, en buite was dit net miere. Selfs in die beddens waar daar geslaap word, was net miere. Twee dae nadat die klagte gelê is, het hulle aandag daaraan gegee, maar ons moes self skoonmaak.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Des 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Johulda S
Kort verblyf
1.6
Des 2022

Huis onnet en vuil. Geen tuinslang om die swembad vol te maak nie. Die buite-meubels is stukkend. Te klein braai grill. Die dame wat die reëling vir die huis tref, Noami is vreeslik ongeskik en baie onredelik. Moes sukkel om depisito terug te kry. Het die hele huis opgerium en skoon gemaak voordat ons weg is en sy stuur 'n boodskap om te sê dat sy baie ongelukkig is met ons omdat ons te veel handoeke gebruik het. Daar was geen stipulasie dat ons nie nog van die handoeke kon gebruik nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Rosemary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyena Street 4180, Marloth Park, 1301, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda24f377a725f067f39ec3af7e4b476ade6988cbbaf569e7b0794c26f3cb85f0b6f9601e9d50dcbfbfe29c7126f2d595d9ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 10 5 1 4 Hyena Street 4180 Marloth Park 1301 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.3556747715 31.801854496812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang