Successfully reported

Hygge House

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Chris V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie skoon en netjies met als wat jy nodig het vir 'n aangename verblyf. Baie aangename verblyf in keurige ingerigte huis en dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelby L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

The best! One of the best accommodations we have ever been to! And we go on our little getaways annually. This place is absolutely beautiful, truly a gem with the friendliest host and staff. A true 5 star rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantasties. Ongelooflike plek in so smaakvol herstel en baie modern. Daar is net een woord vir hierdie akkommodasie: WOW. Ek kan dit aanbeveel vir enige persoon. Beddens slaap heerlik, was baie netjies en skoon, en alles was net daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nanet
Hygge House
Baie dankie, hoop ons sien julle in die toekoms weer.

Marius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2025

Not good, will never stay there again. Accommodation was 5 star, but customer service was zero. Hostess did not make you feel like a guest; instead, it felt like you were a burden and she was doing you a favour by allowing you to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Excellent. Excellent, we visit Robertson each year and this place and stay just made our experience so much better than before. I could not fault any aspect of the house or stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

Modern, luuks & gesellig. Ons het 'n ongelooflike tyd gehad in hierdie pragtige, splinternuut opgeknapte huis! Die swembad met boma braai was 'n hoogtepunt, en binne was die kuierkombuis saam met die binnebraai perfek vir gesellige aande. Die kamers was elk besonders. Ons kan nie wag om weer terug te keer nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 5 800
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 5 800
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Albert Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66583a3b9aa6c59d89c6533e0388d5d0f178557f091b0b2230d69b2717ea138cad4e3180d4b0a3c3566f32b1c86ad945c648?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 52 Albert Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7965007 19.8808629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang