Hyswan Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Burg Street, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Vanaf R775 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lieflike knus, goed versierde, selfstandige woonstel met 'n oopplan-uitleg van al die geriewe. Die privaat badkamer met 'n bad is apart in die eenheid.
Hyswan Self Catering Guesthouse is 3,3 km vanaf Coronation Park, 3,5 km vanaf Key West Winkelsentrum en 9 km vanaf Krugersdorp Wildreservaat en bied verblyf in Krugersdorp. Dié woonstel bied gratis privaat parkeerplek, kamerdiens en gratis WiFi.
Noordheuwel Winkelsentrum is 9 km van die woonstel af, en Sterkfontein-grotte is 12 km weg. Die naaste lughawe is Lanseria Internasionale Lughawe, 30 km vanaf Hyswan Self Catering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 92 Burg Street, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Burg Street, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang