I6 Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Apartment i6, Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
i6 Apartments bied stylvolle en gerieflike oornagverblyf met 'n lieflike uitsig oor die veilige Goose Valley Gholflandgoed en dit bied direkte toegang tot die strandmeer in Plettenbergbaai.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n tafeltjie met stoele en daar is ook 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die balkon met meubels en gaste kan die pragtige uitsig oor die landgoed van daar af geniet. Gaste het toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad, tennisbane, muurbalbane en die gholfklub se restaurant. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 25
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Apartment i6, Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink I6 Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Apartment i6, Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang