Ibis Self-Catering Accommodation
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 83 Warden Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ibis Self-Catering Accommodation is halfpad tussen Gauteng en die Natalse kus geleë en is 'n ideale oornagverblyf vir die sakeman, reisiger, toeris of 'n gesin van 4.
Ibis1 bestaan uit 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, badkamer met stort, oopplan-leefarea met 2 slaapbanke, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat tuin met braaigeriewe. Dié eenheid het slaapplek vir tot 3 volwassenes en 1 kind. Daar is kenmerke soos volledige DStv, WiFi en veilige parkeerplek.
Ibis2 is baie stylvolle enkelbeddens en bestaan uit 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens, badkamer, volledig toegeruste kombuisie sonder stoof, volledige DStv, WiFi en veilige parkeerplek.
Linne en handdoeke word vir beide eenhede voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 121
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 83 Warden Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Ibis Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 83 Warden Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang