Successfully reported
+31

Ibiza Island Club

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northbank Lane, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ibiza Island Club is 'n selfsorgwoonstel in Century City, Wes-Kaap wat net oorkant die ikoniese Canal Walk-winkelsentrum geleë is. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie en gaste kan die wateruitsigte geniet.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis het ook
'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n etenstafel waar gaste die sonsondergang kan geniet.

Alle gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium en swembad waar gaste ouer as 13 lengtes kan swembad. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Christoff B
Besigheidsreis
5.0
N/A. Was heerlik gewees, goeie ligging, netjies en skoon.
Mrt 2025
Craig C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent stay, good value for money, clean and safe. We'll be back! My wife and I travelled for combined business and pleasure. Ibiza ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Hendrik M
Gesin met klein kinders
5.0
Die eenheid is gemaklik en het alles wat jy benodig. Dit was regtig 'n lekker veilige plek om in te bly.
Apr 2024
Sophia (fia) J
Besigheidsreis
4.8
Great stay! Great stay. The check-in procedure seemed a bit daunting when I received it, but it actually worked very well. The only thi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Michelle C
Gesin met klein kinders
4.6
Lovely, but not properly cleaned. It was lovely; it was just not properly cleaned. Cupboards and couch were dirty.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Safeera Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Northbank Lane, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ibiza Island Club het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northbank Lane, Century City, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac5cc2a51831dc8082e1ae84cb7df2036886ec5df6e13322f688c5ef4026c59617376dc02c9e5e19db7f2bc65b544a241dd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Northbank Lane Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.892858003634 18.507759405027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang