Successfully reported

Ibu's Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Alta M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Genotvolle kuier. Ons verblyf was heerlik, alles was super-skoon en netjies en gerieflik. Uitsig was merkwaardig met die gesuis van die see in die agtergrond. Mooiste sonsopkomste en ons het selfs Bosbokke gewaar aan die agterkant van die cottage. Baie goeie ligging, ons het heerlik lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reneé H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, gerieflik, goed toegerus met die mooiste see uitsig! Ibu's cottage is 'n pragtige en rustige plek met alles wat mens nodig het en nog meer! Mens kan skaars 'n beter see uitsig kry! Het lanklaas 'n plek gesien met so baie toestelle en toebehore van enige kombuis en huis! Die gasheer en gasvrou was baie gaaf en het ons heerlik tuis laat voel. Het die dekor en ook die tuin besonders geniet, so ook ons mooi beligte braai dek! Die beddegoed en dekor is ook van goeie gehalte. Ook baie naby aan die strand. Sal die plek vir 'n privaat wegbreek beslis aanbeveel. En daar is seker gemaak dat ons bewus is van die 200 trappies, maar dis die klim tot bo die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarah Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 North Beach Road, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd5b19728ca5d2d5ed76bbee7a0eceec11cc9012b6fd41908573bad7e623ba17cfbc219d0f2d405f8672ea66c62b2b2601cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 66 North Beach Road Umdloti Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.656515419272 31.124747780076
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang