Successfully reported
+86

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Nature Reserve, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R4 850 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Idwala View - Mabalingwe Natuurreservaat is in Bela-Bela, Limpopo geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede wat Bambelela Wildlife Care en Vervet Monkey Rehabilitation Farm, en De Wildt Shingwedzi Cheetah Ranch insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.

Daar is 'n sonkrag-rugsteunstelsel om tydens kragonderbrekings en beurtkrag te gebruik.

Hierdie grasdak-selfsorg-eenheid is geskik vir 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die vyfde slaapkamer is 'n solderkamer op die boonste vloer met 2 enkelbeddens en is ideaal vir kinders of tieners. Die 5de badkamer is 'n gastebadkamer en beskik oor 'n toilet, wasbak en stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof en elektriese oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, ysmasjien, mikrogolf, broodrooster, ketel, koffiemasjien, versapper, menger, 2 yskas-vrieskaste, drukkoker, en 'n handmenger. Alle kookgerei, potte, panne, potjies, eetgerei, plekmatjies en breekware maak kook maklik. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV met Netflix, Showmax, DStv Premium en DStv Now. Wi-Fi is beskikbaar. Opvoubare houtraamglasdeure maak oop na die hoofdek, waar 'n sondek, swembad en kroeg wag.

Die huis het ook 'n boma en braai-area, die ideale plek om te ontspan en die dag se gebeure met familie en vriende te deel. Steek die vuur aan vir 'n braai of 'n potjie, 'n Suid-Afrikaanse tradisie. 'n Potjie wat stadig op die oop kole gekook word, bied die perfekte geleentheid om die naghemel in Afrika te geniet.

Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat perdry, voëlkyk, wildritte, begeleide staptogte, swem, Groot 5, fietsry, wildkyk, bergfietsry en tennis insluit.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dewit M
5.0
Bitter lekker gekuier! Alles is perfek! Lea is op die bal en baie behulpsaam.
Jun 2025
Renette O
Saam met vriende
5.0
Wonderlike familienaweek. Hierdie is 'n pragtige groot en gerieflike huis, met 'n goed toegeruste kombuis. Daar is selfs 'n airfryer. Jy hoef regtig n...
Sien meer
Mrt 2025
Linda R
5.0
Excellent. Really lovely accommodation. Beautiful furnishings and good quality, copious linen. All manner of electrical appliances and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Nina R
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing! Great layout, quick and clear communication and exactly what we wanted. Would stay again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Mariska T
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing spot to make memories in nature. Amazing! Wonderful home, was fantastic, we had buffalo and elephant visit us, everything neede...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lea Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 109

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Mabalingwe Nature Reserve, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 850
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 850
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 850
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Nature Reserve, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnFiXsIi5FN6PV0JG20Ri864YB8Jo1gWleXPAvobrKNGd2VSmIs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag (plek vir 12) 67 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve R516 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.813814871506 28.098218142986
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang