Successfully reported
+21

Igloo Inn Overnight and Caravan Park

Rugsakreisigerslosies
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 147 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Pietersburg Street, Annadale, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Vanaf R340 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Igloo Inn Overnight and Caravan Park is in die hartjie van Polokwane geleë en bied skoon, veilige verblyf. Ideaal vir kontrakteurs as jy net deurreis. Igloo Inn Overnight and Caravan Park bied unieke en bekostigbare verblyf aan gaste Ideaal vir rugsakreisigers met gedeelde kombuisgeriewe.

Die Igloos wissel van 'n enkel- tot 'n 5-slaapeenheid en is perfek vir reisigers met 'n klein begroting. Daar word ook 'n ateljeewoonstel in 'n slaapsaal-styl aangebied met slaapplek vir tot 15 mense, ideaal vir groepe en rugsakreisigers. Boonop spog Igloo Inn met 'n klein karavaanpark wat tussen palmbome geleë is, met gedeelde ablusiegeriewe.

Igloo Inn Overnight and Caravan Park is gerieflik geleë in Annadale, langs 'n kafee, bottelstoor, DVD-winkel, voertuigherstelwinkel en motorwassery. Die Makro-winkel is 1 kilometer verder in die pad met die rugbyklub-kroeg en braaigeriewe in die omgewing wat ordentlike maaltye teen 'n waardeprys bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Gemeenskaplike waskamer
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Bagasie-stoorplek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 87 Pietersburg Street, Annadale, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Gaste dink Igloo Inn Overnight and Caravan Park het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 340
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 340
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 147 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Pietersburg Street, Annadale, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfd2c4914f6972cc4f0447996073961e4536c2d4e1762a430dc847117eed7c7e8b9cd4c42b12d6aa0351b64d5f6b5e14ebbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R340 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 87 Pietersburg Street Annadale 0700 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -23.878636992604 29.452511072159
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang