Successfully reported

Ikamu's Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marzane M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gasvryheid, mooi en skoon. Ontvangs was baie goed, netjies skoon en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Excellent. Friendly and very professional. Very neat and the breakfast was delicious. Will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Hoogs aanbeveel. Hoogs aanbeveel as jy in Germiston moet oorslaap. Goeie ligging en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2025

‘n Stukkie paradys in ‘n besige area. Kamers netjies en beddens gemaklik. Vriendelik ontvang. Rustige atmosfeer in ‘n besige area.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene D
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Rustig, stil, netjies en kon lekker herlaai. Kosbare tyd gewees. Ons het baie lekker gebly en dit geniet. Dit was rustig en stil en nie gevoel of mens in die stad is. Die eienaar is baie vriendelik en kamers skoon. Ontbyt is baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris B
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Baie lekker. Goed, netjies en gasvry. Plek word baie mooi onderhou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Geraldine
Ikamu's Lodge
Thanks a lot Chris, for this great review. It was a pleasure to host you. You're welcome whenever you want.

Rudolf E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Beautiful place, it feels like you are part of nature. The breakfast they serve is excellent and their employees are very kind and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Geraldine
Ikamu's Lodge
Thanks a lot Rudolf for this great graduation. We couldn't expect more. Our staff will be very happy to read it. It was a pleasure to host you, hope we'll see you soon!

Stephanie E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2020

Ons het so lekker gebly en saam met David en sy gesin gekuier! Het baie tuis gevoel en sal weer daar bly! David en sy familie is baie gaaf en bied die gaste net die beste. Heerlik gekuier en gebly. Hul het ons vervoer vanaf die lughawe en terug. Nie nodig vir ander vervoerdienste nie, want hulle verskaf dit. Puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Geraldine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102 Chris Street, Germiston, 1400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689586231dc0831ae039b472a5520685116120b84a49900b8750215841cdcdea8bb20b2ce155d7ad626ac04c1a22b9caa837?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 102 Chris Street Germiston 1400 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.25518 28.15584
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang