Ikamu's Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102 Chris Street, Germiston, 1400, Gauteng
- Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ikamu's Lodge bied B&B en is in Germiston geleë. Die Kreol-geïnspireerde gastehuis in familiebesit is ideaal geleë naby Rand Lughawe en binne 27 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.
Verblyf by Ikamu's Lodge bestaan uit verskeie kamers en kothuise om te bespreek. Hierdie kamers het toegang tot óf 'n en suite- óf privaat aparte badkamer. Boonop bevat die meeste van die kamers 'n slim-TV en gratis WiFi-internettoegang. Ontbyt is ingesluit en word in die eetarea bedien, waar aandete vooraf gereël kan word.
Die gastehuis spog ook met 'n swembad, 'n Jacuzzi, asook wasgoeddienste en veilige parkeerplek vir voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Geraldine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 102 Chris Street, Germiston, 1400, Gauteng
- Gaste dink Ikamu's Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102 Chris Street, Germiston, 1400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang