Successfully reported
+114

IKhaya LamaDube Game Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 51 Hartebeestfontein, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Vanaf R2 140 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

iKhaya LamaDube Game Lodge bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-lodge in die Dinokeng-wildreservaat, 56 km vanaf Pretoria. Die wildreservaat is bekend daarvoor dat dit malariavry is en die tuiste van die Groot 5 is.

Die lodge bied 8 eenhede in 'n natuurlike Afrika-bosomgewing en elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Vier eenhede is ingerig met dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die ander vier eenhede beskik oor koninggrootte-beddens met 'n en suite-badkamer met stort en bad of net 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en stoof. Ander geriewe sluit privaat braai-areas, swembad, WiFi en 'n privaat ingang met 'n patio in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lou-Henri A
Saam met lewensmaat
5.0
Loved it! Would recommend to any couple needing a relaxing weekend. Stay was excellent; everything was as marketed. Staff were friendly...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Kim G
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and relaxing. Our stay in the Hideaway cottage was so peaceful. The cottage was so clean and well equipped with everything you...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Laetitia V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige romantiese wegbreek. Uitstekende verblyf. Wens ek kon langer bly. Alle geriewe was uit die boonste rakke. Eenheid was netjies en personeel was...
Sien meer
Jul 2025
Peta V
Saam met lewensmaat
5.0
Restful. This was our second visit to Lamadube. We love coming here.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Ilonka P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid, netjies, als wat mens benodig. Ons hou baie van die plekkie. Oulik uitgerig. Baie netjies. Die staff is baie vriendelik en behulpsaam.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerd Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 164

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Portion 51 Hartebeestfontein, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Gaste dink IKhaya LamaDube Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 140
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 140
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 140
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 51 Hartebeestfontein, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhMTdlM2VjLWNmMzgtNGYxNy1hZDJiLTBlN2Q3NWU1ZDFkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 140 per nag (plek vir 2) 164 5 1 5 Portion 51 Hartebeestfontein Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.407467 28.43651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang