Successfully reported

Il Castello

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jacob B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ongelooflik. Professionele ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleen C
1 nag
5.0
Jun 2025

Pragtig en intiem. Dit was pragtig en intiem. Fantastiese kos by hul klein restaurantjie. Heerlik warm met kaggels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
Il Castello
Good day Madeleen, Thank you very much for sharing the experience you had at IL Castello Boutique Hotel. It was our great pleasure to host you. We are looking forward to hosting you again. Kind regards, The Leisure Excursions Team

Yolanda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons beskryflik! Was gaande oor die plek. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ray L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Absolutely fabulous. Quality and excellent service from all staff, particularly from Wandile. Amazing views of the surrounding mountains, and central Clarens is only a 2-minute drive away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitsonderlike verblyf! Il Castello is ongelooflik mooi en baie besonders. Van ons aankoms en gedurende ons verblyf, word jy op die hande gedra. Personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

OK. Alles was 100% maar ek dink die restaurant kort aandag. Daar was net 1 waiter en die persoon wat die kroeg beman het. Ek dink ons kos het lank gestaan nadat dit klaar was voordat dit bedien was. My slakke was nie meer warm nie en daar het al 'n skilletjie op die knoffelsous gevorm. Die garnale was nie heeltemal gaar nie. My vrou se hoender schnitzel en die aartappel was al redelik koud toe dit bedien was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing. Beautiful place, amazing food and the staff are just exceptional. Especially Wandile, who took great care of us for the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
Il Castello
Good day Denise Thank you so much for your wonderful review. We're absolutely thrilled to hear that you enjoyed your stay with us at IL Castello and found our staff to be friendly and accommodating. We're really looking forward to your next visit. Kind regards The IL Castello Team

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

The stay was pleasant. Service was great, really friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Il Castello is soos 'n sprokieswêreld. Die lekkerste! Il Castello se atmosfeer en diens is onverbeterlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Lekker kuier. Verblyf was van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 108

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 970
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 970
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Hill Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77pa81gjuKxpMGQkTop3J4CYQq7dJ5zfJaJIUDeFZ09kg6hujW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 970 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 29 Hill Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.522571 28.416702
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang