Il Castello
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Hill Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 970 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Il Castello is geleë in die skilderagtige dorpie Clarens. Die eiendom bied pragtige uitsigte oor die omliggende berge en 'n goed versorgde tuin. Met aankoms word gaste verwelkom met 'n gratis glas vonkelwyn en gevra om die skouspelagtige uitsigte te geniet.
Hierdie drieverdiepinggebou beskik oor 10 kamers en 1 aangrensende kamer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n ketel, Nespresso-koffiemasjien, sitarea en 'n platskerm-TV. Vyf van die kamers het ook 'n kaggel.
Geriewe op die perseel sluit in veilige parkering, 24-uur-sekuriteit, 'n kragopwekker wat rugsteunkrag tydens beurtkrag verskaf, en die eiendom het sy eie watervoorsiening. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die Limoncello Restaurant is op die perseel geleë en is daagliks oop. Dit bied kamerdiens, en 'n à la carte-ontbyt word elke oggend bedien. Die tuin is gemeubileer met buitesitplek waar gaste kan ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 107
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 29 Hill Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Il Castello het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Hill Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang