Successfully reported

Il Nido

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nadine V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie gesellige huis met heerlike sonnige oggend kuiers om die eetkamer tafel. Groot en goed ingerig om ons familie kuier glad te laat verloop. Vriendelike personeel en uitstekende diens. Die ligging is baie stil teen die berg. Heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Fantastic place to stay in one of the most beautiful towns in South Africa. This place is perfect for a large family to stay, where they can visit all the amenities of Clarens and have direct access to the beautiful hikes and nature walks overlooking the town. The house is big and well equipped, and I cannot fault anything about our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anea H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Amazing views, spacious, fantastic host! Thank you, Ilse, for making our weekend. Amazing views, spacious, fantastic host! Thank you, Ilse, for making our weekend so special! Will definitely return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Il Nido
Always welcome back.

Eben U
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Rustig en pragtig. Dit was rustig, mooi, teen die berg, en goed vir die siel. Die huis het baie spasie met 'n groot grasperk. Stapafstand van die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Il Nido
Altyd welkom terug!

Jayant V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Awesome. The accommodation was beyond expectation. Excellent. Most pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Il Nido
Thank you for the very positive feedback! Would love to have you back as a guest any time!

Tinette M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Dankie vir gasvryheid. Sal plek hoogs aanbeveel. Juweel van 'n plek. Ruim genoeg vir 8 persone. Ligging is uitstekend, stil en mooi uitsig oor berge. Heerlike kuiers om kaggelvuur saans maak familie tyd soveel meer spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Il Nido
Dankie vir die pragtige verwysing! Il Nido en haar berg wag vir julle

Wayne R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Lovely home, well maintained and spotlessly clean. Lovely home, well maintained and spotlessly clean. Will definitely be staying there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal L
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Klein dorpie charm ontmoet kwaliteit familie tyd! Ons was 2 gesinne van 4 mense en ons het ongelooflik lekker gebly oor Paas Tyd. Die kinders kon lekker gaan stap en fietse huur in die dorp terwyl ons 'n heerlike feesmaal gekook het. Die kombuis is baie gemaklik toegerus met alles wat jy kan nodig hê en meer. Die kamers is baie netjies en daar is lekker "cosy" kwaliteit beddegoed en komberse. Ons het die binne kaggel vreeslik geniet in die koue aande. Die uitsig is natuurlik pragtig so net aan die voet van die berg. Om eerlik te wees, die huis is baie ouliker as wat dit op die fotos voorkom. Dit het so 'n lekker "klein dorpie charm met 'n sprinkel gemak".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Il Nido
Dankie vir die pragtige verwysing! Julle is so welkom terug!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92fa1ea46ba915fb3885d7768a588ae08226dc436e5746132c9e0553559bbd764c5dd119e84ae0f85aac33c449c4810a71d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 25 Bester Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.514847030911 28.415319501205
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang