Successfully reported
+29

Ilala HL62

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Ilala, Simbithi Eco-Estate, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ilala HL62 is geleë aan die Noordkus van KwaZulu-Natal in die ongerepte Simbithi Eko-Landgoed en bied kwaliteit akkommodasie vir jou volgende gesinsvakansie, of 'n wonderlike plek om saam met jou vriende op vakansie te gaan.

Die dakwoonstel het 3 slaapkamers en 3 badkamers en kan tot 6 persone op 'n slag akkommodeer. Die stylvol gemeubileerde eenheid beskik oor 'n groot oopplan-sitkamer met 'n TV, 'n eetkamer met 'n tafel vir 6, en 'n volledig toegeruste kombuis, met alles wat jy vir selfsorg benodig. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die groot houtpatio het volle see-uitsigte sowel as braaigeriewe en 'n patio-meubelstel. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n tennisbaan vir gaste se gebruik.

Let asseblief daarop: Korttermynvakansiegaste wat in Simbithi Eco Estate bly, het nie toegang tot die sportkompleks se fasiliteite nie, insluitend padel, tennis, rolbal en die gimnasium.

Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito.net Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 40 Ilala, Simbithi Eco-Estate, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ilala HL62 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 550
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Ilala, Simbithi Eco-Estate, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd36b77da1efe67e7733e4ce6c1f74c2b2c80817cf95420424ccbc2080bc74831fff925e60d2bef66278f25f739a7f1821e74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 550 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 40 Ilala Simbithi Eco-Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.515503517092 31.224930882454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang