Ilali House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 19 Chester Road, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Vanaf R1 357 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ilali House is 'n gastehuis, gebou in die 1940's, geleë in die hartjie van Johannesburg se kunsgalerydistrik Parkwood. Die gastehuis is perfek geskik vir sakereisigers wat kort of lang bly, sowel as toeriste op 'n stedelike avontuur.
Verblyf word gebied in 4 stylvolle en gerieflike eenhede waarvan 1 'n tuin-eenheid met 'n kombuis en 'n sitarea is. Alle eenhede het haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi-verbindings word voorsien.
Die welige tuin, wat spog met 1 van die oudste Outeniqua Geelhoutbome in Johannesburg, word met gryswatertenks in stand gehou. Komplimentêre organiese toiletware word in die badkamer voorsien en slegs ekovriendelike skoonmaakmiddels word by die gastehuis gebruik.
Veilige parkeerplek word vir alle gaste voorsien asook 24 uur-sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hannia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 19 Chester Road, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Gaste dink Ilali House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 19 Chester Road, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang