Ilané Guesthouse
Beskrywing
Die kamer beskik oor 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens is die kamer toegerus met 'n TV met Netflix, asook gratis WiFi, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die kamer het koninggrootte-beddens en enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met Netflix, gratis WiFi, 'n yskas, koffie- en teegeriewe, 'n mikrogolfoond en gemaklike rusbanke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 19 Van der Walt Street, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang