Ilanga Estate Bloemfontein
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 9 Frans Kleynhans Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ilanga Estate bied B&B-verblyf aan in Bloemfontein. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek vir 'n vakansie of troue, na aan die stad se geriewe.
Verblyf word aangebied in 15 smaakvol versierde kamers. Elke kamer is ingerig met of 'n koninggrootte-bed, of 'n koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en M-Net, gratis WiFi, 'n telefoon en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Volledige Engelse ontbyt word in die restaurant of in jou kamer bedien en ander watertand-maaltye kan gereël word teen 'n addisionele koste. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike sitkamer en kroeg, swembad en braaigeriewe en ons kan sakereisigers, troues en ander sosiale geleenthede akkommodeer.
'n Lughawependeldiens en wasgoeddiens kan ook gereël word en veilige parkeerplek is beskikbaar met 24 uur-sekuriteit op die perseel.
Illanga Estate Bloemfontein is na aan 3 winkelsentrums en net 10 tot 20 minute se ry van die lughawe, universiteit en die middestad af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Plot 9 Frans Kleynhans Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
- Gaste dink Ilanga Estate Bloemfontein het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 9 Frans Kleynhans Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang