Successfully reported
+48

Ilanga Estate Bloemfontein

Gastehuis
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 9 Frans Kleynhans Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ilanga Estate Bloemfontein bied B&B en is in Bloemfontein geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek vir óf 'n ontspanningswegbreek óf 'n troue, naby die stad se geriewe.

Verblyf by Ilanga Estate beskik oor 15 smaakvol versierde kamers. Hierdie kamers is gemeubileer met óf 'n koningingrootte-bed, 'n koningingrootte-bed óf 2 driekwartbeddens, met 'n en suite-badkamer. Ander geriewe ingesluit in hierdie kamers is lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en M-Net-kyk, gratis WiFi, 'n telefoon asook tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Volledige Engelse ontbyt word in die restaurant of in jou kamer bedien, en ander heerlike maaltye kan ook teen 'n ekstra koste gereël word. Die gastehuis beskik ook oor 'n gemeenskaplike sitkamer en kroegarea, 'n swembad en braaigeriewe. Vir die korporatiewe reisiger kan daar vir troues en ander sosiale geleenthede voorsiening gemaak word.

Lughawe-transfers en wasgoeddienste word ook gereël. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, met 24 uur-sekuriteit op die perseel. Ilanga Estate Bloemfontein is naby 3 winkelsentrums. Die eiendom is ook 10 tot 20 minute se ry vanaf die lughawe, die universiteit en sentrale Bloemfontein.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
2.3
Diens
3.2
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plot 9 Frans Kleynhans Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
  • Gaste dink Ilanga Estate Bloemfontein het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 9 Frans Kleynhans Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2Y2VjNjNhLThhMTQtNGY4My04YTFmLWE4YTRiOTIwNjBlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 Plot 9 Frans Kleynhans Road Groenvlei 9332 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.06942 26.18491
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang