Ilanga Kruger Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1999 Renoster Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ilanga Kruger Lodge is 'n bekoorlike B&B in die gewilde Marloth Park en bied gaste ruim en gerieflike verblyf met 'n keuse van komplimentêre à la carte of volledige Engelse of Ierse ontbyt. Dis 'n ideale opsie vir sakereisigers sowel as vakansiegangers wat op soek is na vakansie- of oornagverblyf.
Verblyf word gebied in 5 Deluxe Dubbelkamers en 3 Koning Deluxe Kamers wat elk tot 2 gaste elk kan akkommodeer. Die kamers is elk ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke kamer het 'n TV, lugversorging, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gehalte linne en handdoeke word aan gaste voorsien. Gaste kan die braaigeriewe geniet en in die tuin, by die buiteswembad of in die gedeelde sitarea ontspan.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die eiendom bied 24 uur-sekuriteit en 'n buite-kaggel vir gaste om te geniet. Lughawependeldiens is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2/5
Thandi Victoria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1999 Renoster Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1999 Renoster Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang