Successfully reported

Ilanga

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ninette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantasies! Dit was 'n pragtige plek. Het alles wat jy nodig het en dit was lekker stil en rustig. Die swembad en games area was 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ek is bly daar is nog bekostigbare netjiese plekke vir gesinne. Sal definitief weer kom. 'n Heerlike afpak na die Wildtuin vakansie voor die langpad terug na Vanderbijlpark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charné P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Diere was in oorvloed. Die gameroom het vele pret gebring. Ek sal weer bespreek. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Baie lekker! Heerlik gebly! Mooi skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2025

Pragtig huis, als wat jy nodig het. Die huis is ruim en gemaklik met alles wat jy nodig het. Dit is heerlik om op die stoep te sit en vir die wild te kyk. Net jammer dat daar geen bad is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Aangenaam en vreedsaam. Ons tyd in Ilanga was baie lekker. Alles wat ons nodig gehad het, is daar en die stilte om ons was heerlik. Pla punte: Die patio deur se slot werk nie effektief. Slegs die diefweringslot het gewerk. Hoofslaapkamer se slot was ook gesukkel. Die feit dat daar geen insekskerms voor vensters en deure is, maak die huis beknop en geen deur kan oopgelos word selfs al is jy daar omdat apies en muishonde agter jou rug kan inglip. Dit sal groot verbetering aan die voorkoms van Ilanga wees om die huidige diefwering stelselmatig te vervang met nuwerwetse 'Fly Screens' wat ook as diefwering kan dien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annatjie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2025

Sal definitief na ander blyplek kyk as ek weer gaan. Huis was koel. Beddegoed is oud. Badkamer het novilon en teëls op vloer. Lyk nie goed nie. Stoele by dek soos op foto is nie daar nie. Swembad was vol stof.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Wilma
Ilanga
Good day Annatjie I apologise for your experience. Unfortunately, the patio furniture that was removed was broken by guests just before you arrived, and we had to remove it for safety reasons, but it has already been replaced. The tiles have also been replaced, and the previous flooring was just temporary due to a water leak. The pool is affected by the dusty and windy conditions of Marloth Park, which causes dust to settle in the pool.

Angie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jul 2025

Was lekker om weg te kom maar daar moet regtig aandag gegee word aan die huis. Baie ou spinnerakke teen die sitkamer dak en buite stort. Al die storte is baie laag, lang persone kan nie stort nie, uiters moeilik. Min werksplek in die kombuis. Kon nie pooltafel gebruik nie, balle rol na die hoek toe. Waterval by die swembad oordonderend. Gasbraaier se middelste burner werk nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Wilma
Ilanga
Good day Angie, Thank you for the feedback. We try to accommodate everyone's needs when it comes to the house and sometimes can't meet everyone's requests. With regards to the spiderwebs, we are actually in the process of getting the thatch roof professionally cleaned and fumigated as we speak. As the house is a holiday home and located in the middle of the bush, it does attract bugs, but we are attending to it. The house is a holiday home, and with guests being in and out, sometimes people move furniture around. I will ensure that the pool table gets recentered, as it has probably been moved by previous guests. With regards to the waterfall, there is an off switch that you could use to turn it off. If you had contacted the host, she could have told you where to switch it off. Thank you for your feedback. Have a good day.

Tebogo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Serene, tranquil. A very peaceful and pleasant stay. Animals come by the house; there's no need for a game drive. The place is clean, elegant and a definite value for money. It has a games room, great for couples, family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome. It was very relaxing and close enough to Kruger Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3548 Steenbok Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a6839488adf74a41f401b292930cf15bf9625eca6ca13b0553fa2ad9c0d14958ecce96a8342232ecb90c1c7c5a649077d82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 3548 Steenbok Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.344108800789 31.803089321198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang