Successfully reported

Ilnika Farm Stay

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anna S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

It was a great venue. The place was nice, quiet, and clean. Thanks for the great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Spend a lot of time outdoors to enjoy the beautiful gardens. Beautiful gardens, peaceful, safe (left keys in the doors), fantastic breakfast, wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Ilnika Farm Stay
Thank you so much.

Jana V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie vriendelike diens. Ons het geen probleme ervaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dankie vir al julle vriendelikheid. Dankie, jy is 'n ongelooflike gasvrou. Dankie vir die lekker ontbyt elke oggend en al jou vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Heeltemal gemaklik. Goeie ligging. Was heeltemal gerieflik. Handdoeke het 'n effense ou reuk gehad, maar ons verstaan ook dit was heel waarskynlik van die reën weer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
Ilnika Farm Stay
Hello Retha. Baie dankie vir die terugvoer. Sulke terugvoer help ons om elke afdeling te verbeter. Ons waardeer jou.

Karla B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing, skoon, lekker, mooi, gemaklik, gerieflik. Ons het verskriklik lekker gebly, sal nie huiwer om terug te gaan nie! Die plek is binne en buite verskriklik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

So lekker. Ongelooflik lekker gebly. Ontbyt was heerlik. The host is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonwabile L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2024

Beautiful location and wonderful hosts. Great outdoors and gardens, perfect for a break outside the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig, skoon en netjies. Ons het heerlik oorgebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dankie vir julle gasvryheid! Ons sien julle beslis gou weer! Wow! Wat 'n ongelooflike mooi plek. Voel of mens vir 'n oomblik kan wegraak in die pragtige tuine! Sowaar prentjiemooi! Die verblyf is modern, netjies en skoon. Lekker groot en gemaklike kamers met alles wat jy nodig het. Dit is heerlik stil, mens vergeet van die tyd en perfek vir 'n wegbreek uit die besige stad! Ons het lanklaas so 'n heerlike ontbyt gehad. Warm koffie en vrugtesap, die lekkerste vars gesnyde vrugte met muesli en jogurt, gevolg deur 'n warm ontbyt genoeg om jou die hele dag te hou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ilnika Boerdery, Farm 340, Rietvally, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e19244ca9bf7740a343220a787a71967c192a3003fb451ef765e8841fcf6ed44375b6dc843c5a474814706705f8089fc323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Ilnika Boerdery Farm 340 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.4508776 28.7354593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang