Successfully reported

Imagine Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Howard V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

We had an amazing time. Gordon was a fantastic host. Everything was perfect, neat and tidy, and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon Ely E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Enjoyable. Enjoyable and will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Heerlike rus vir jou siel naweek wat voel soos jou eie huis. Baie lekker gebly, Gordon het ons bederf met koekies en 'n sjokolade. Die huis is baie mooi en kindervriendelik met 'n mooi tuin en paadjies in die tuin om te stap. Dis sentraal geleë, jy kan parkeer en in die dorp loop waar jy wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanita K
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Ruim netjies skoon met xtras. Baie lekker, dankie, en die vrugte, koekies en sjokolade was 'n groot bederf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Outstanding in every way. Absolutely delightful cottage which was quiet and well situated in the village behind the Courtyard restaurant. Perfect for partially self-catering. Lovely setting with all the windows looking onto the garden. We enjoyed McGregor and felt we were in the most comfortable accommodation. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gordon
Imagine Cottage
Thank you for your lovely review. We really appreciate it! Looking forward to hosting you at Imagine again, hopefully soon...

Tanya R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Te pragtig vir woorde! Ons kon amper nie glo hoe pragtig Imagine was toe ons stop nie! Dit lyk soos 'n feetjie huis met die mooiste tuin! Ons het Imagine en McGregor vreeslik geniet! Ek dink die Dover stofie was een van die hoogtepunte, asook die pragtige omgewing. Ons sal beslis weer kom kuier! Gordon is vreeslik gasvry, en die huis het alles en meer wat jy sal nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jynie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Voel of jou siel tot rus kom. N juweel van n plekkie. Pragtig skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Ons is met soveel vriendelikheid ontvang. Die tuin was soos n oase, soveel rustigheid en so mooi. Sal baie beslis weer wil gaan. Gordon het soveel moeite gedoen met inligting. Ons het heerlik gebly en lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Ons sal iewers in die toekoms weer hier wil bly. Hierdie is inderdaad 'n juweel. Stil en veilige omgewing. Baie skoon en netjies en by alles wat van belang is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gordon
Imagine Cottage
Baie dankie. Ek sien uit daarna om jou terug te verwelkom by Imagine wanneer jy weer in McGregor is.

Christie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Heerlike ontspanne wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Skoon en vars beddegoed op baie gemaklike beddens. Toegerus met wat nodig is. Oorgenoeg spasie. Huis lekker koel, sonder lugreëling, maar a.g.v. die staandak was dit nie nodig terwyl dit in die 30's buite was nie. Glo dit sal lekker cozy in die winter wees, met die houtstoof binne. Baie mooi groen buite en dit was ontspannend om op die stoep te sit, te braai en die natuur te bewonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gordon
Imagine Cottage
Dankie vir jou pragtige resensie. Ons geniet dit baie om te hoor dat gaste die spesiale plek wat Imagine is, waardeer het. Jy is reg, met die vuur wat brand is die kothuis baie knus en romanties in die winter.

Stefan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie lekker plekkie. Bitter lekker plekkie, netjies, skoon en rustig. Reg oorkant 'n bierbrouery en langs 'n koffiewinkel. Besoek McGregor wines ook, baie vriendelike vrou wat daar werk ook. Almal in die dorpie is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gordon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Voortrekker Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98e0c41dc9c61525f8fc0ea85ad5fbd0e6d455db32293171707ade4edb6049f8fd7bd6f3fcaae1d3e3d0a8590feb91180f58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 42 Voortrekker Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.94710832792 19.829650609787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang