Successfully reported

Imoyo Inn

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
3.3
Liezel P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

'n Luilekker wegbreek, presies wat ons nodig gehad het. Dis 'n pragtige huis met stunning uitsigte. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Alles is baie smaakvol versier. Die enigste negatiewe was die feit dat die kamers geen kaste gehad het nie. Ons kon dus nie ons tasse uitpak nie. Die deurloop vanaf die aangrensende nedersetting was nogal erg, en almal kyk binne die huis in. Verder het ons baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Magilo C
Kort verblyf
4.2
Feb 2025

Fantasties. Ligging nie so lekker nie. Informele settings baie naby geleë. Ander was dit baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Lizce V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Lieflieke gerieflike huis vir 'n groter groep. Die mooiste, gerieflikste huis met 'n lieflike see-uitsig. Die feit dat die informele nedersetting so naby is (met baie voerverkeer verby die huis), was 'n bietjie van 'n ongerief, so die hekke was ten alle tye gesluit. Gelukkig maak die moderne, ruim huis daarvoor op, so jy is heeltemal tevrede om binne in die luukses te sit en kuier. Ons kom weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Mei 2025

Baie netjiese moderne huis, maar ligging is aaklig. Glad nie ingerig vir winter nie, baie koud, aircons werk nie om kamers warm te maak nie, daar is 'n deurloop heeltyd van die plakkerskamp wat baie naby is, jy kyk uit van die stoep op die plakkerskamp, voel onveilig in eie huis, elektriese heining werk nie, kan ook nie alarm aansit in die nag nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Theresa
Imoyo Inn
Dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit wanneer gaste hul ervaring deel, aangesien dit ons help om te verbeter. Die lugversorging is intussen nagegaan en aangespreek. Daar is ook ekstra komberse op elke bed beskikbaar vir koue weer. Ons wil u gerusstel dat die huis veilig is. Die elektriese omheining is in werking en ons het nog geen veiligheidsinsidente gehad nie. Die alarmstelsel is funksioneel en kan wel snags geaktiveer word — jammer dat dit nie tydens julle verblyf uitgelig of nagevra is nie. Dis moeilik om na afloop van die besoek hierop te reageer of ondersteuning te bied. Ons neem julle kommentaar ter harte en hoop om in die toekoms ’n aangenamer ervaring te bied. Theresa en Tanja

Charon W
Kort verblyf
4.6
Mrt 2023

Our stay at Imoyo was incredible. We stayed at Imoyo for 5 nights. It was absolutely stunning and the view is spectacular. The space is modern and great for having a braai and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Fred D
Lang verblyf
4.0
Jan 2023

Beautiful location, lovely home. Imoyo is a new home and sufficiently appointed for comfortable holiday use for 10 people, which we were, with nice entertainment areas inside and out. What did catch us all by surprise for an 11-night stay, which is not noted as an exclusion in the home facilities, is that there are no cupboards for clothing storage in any of the rooms necessitating you living out of a suitcase, packing clothes on the floor or tables in each room. The two braai areas could also do with larger braai grids, (rather than the small "flip sandwich" type grids that support the number of guests possible without "braaing in batches", and also not having to make a plan using bricks from the backyard to support the grids. Rachelle, very kindly offered the use of her personal grid without charge which made braaing for 10 a lot easier. Imoyo is secure and located on a quiet road with immediate access to a seafront path for spectacular walks in the mornings and evenings. Our thanks to Rachelle for her efficient communication which is always reassuring. On reflection, would I return to Imoyo or recommend the home, absolutely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 12 000
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 12 000
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 20 Kus Road, Sandbaai, Hermanus, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa3f034b13a560943937723cfa2d184d1ee1a1cd5210f00de25ad599e621fe28af88304001d5c0cd09c288cae5e3bafd3dea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 000 per nag, vir 10 mense 6 5 1 4 20 Kus Road Sandbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.426614674673 19.20332385071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang