Impala Lily
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4229 Impala Avenue, Marloth Park, 3100, Mpumalanga
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ervaar die wildernis by Impala Lily, 'n knus selfsorg-toevlugsoord in Marloth Park, reg op die grens van die Krugerwildtuin. Hier is die Krokodilrivier die enigste skeiding tussen jou en die Groot 5.
Impala Lily bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers met lugversorging, koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Die oopplan-kombuis, eetkamer en leefarea is volledig toegerus om aan al jou behoeftes te voldoen.
Ontspan op die oordekte patio, geniet 'n braai of kuier om die boma onder die sterre. Koel af in jou eie plonspoel met asemrowende sonsondergang-uitsigte.
Verken Marloth Park en vind noodsaaklikhede by twee plaaslike winkelsentrums of besoek Komatipoort en Malelane vir meer. Ontdek versteekte bosrestaurante en sonsondergangplekke. Ervaar vierwielmotorfietsry, 4x4-roetes, stap en ikoniese plekke soos Bosveld Atlantis en Lionspruit Wildreservaat. Geniet Groot 5-wildritte, voëlkyk en fietsry in die omgewing.
Bespreek jou verblyf by Impala Lily en verdiep jouself in die magie van die bosveld.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4229 Impala Avenue, Marloth Park, 3100, Mpumalanga
- Gaste dink Impala Lily het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4229 Impala Avenue, Marloth Park, 3100, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang