Impala Palms Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Boshoff Street, Modimolle, 0510, Limpopo
- Vanaf R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Impala Palms Gastehuis bied gemaklike verblyf in Modimolle, teen die pragtige Waterberg in Limpopo. Hierdie skilderagtige area is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers, met wildreservate, krokodilplase en geleenthede vir gholf en visvang.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 7 goed ingerigte kamers, elk met 'n privaat ingang. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en en suite-badkamers, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Elke kamer het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie. Vir vermaak is 'n TV en gratis WiFi-toegang in elke kamer beskikbaar.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkering op die perseel. Diegene wat die omgewing wil verken, sal Koro Creek Gholfklub en Weesgerus Vakansieoord in die nabyheid vind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 55 Boshoff Street, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Impala Palms Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Boshoff Street, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang