Impangele Inn
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 89 Potloodspruit, Ohrigstad Road, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Impangele Inn is 'n bekoorlike gastehuis op 'n klein plaas aan die buitewyke van Lydenburg.
Die verblyf bied slaapplek vir tot 10 gaste in 'n keuse van 4 gastekamers. Die slaapkamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Die derde en vierde eenheid kan as 'n geheel of apart bespreek word.
Elke eenheid is toegerus met mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV en kluis in elke eenheid beskikbaar. Wi-Fi-verbinding word op versoek voorsien.
Die perseel huisves 'n klein verskeidenheid plaasdiere soos ponies, varke en lammers. Daar is ook 'n restaurant, winkel, kroegarea en speelgrond op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Alwyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 89 Potloodspruit, Ohrigstad Road, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Impangele Inn het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 89 Potloodspruit, Ohrigstad Road, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang