Impangele Lodge
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Francis Road, Northvale, Mogale, 1739, Gauteng
- Vanaf R820 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Impangele Lodge is in Mogale, Gauteng. Die lodge bied selfsorgverblyf en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspannende vakansie.
Verblyf is beskikbaar in 5 chalets, elk met lugversorging, TV's met DStv, 'n kombuisie, eetarea en sitarea. Elke chalet het ook 'n stoep en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
'n Daaglikse algemene skoonmaakdiens word elke dag voorsien en 1 parkeerplek per chalet is langs elke chalet beskikbaar. Addisionele parkeerplek en skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek.
Die lodge is 33 km vanaf Sandton en minder as 'n uur vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dit is ook minder as 30 minute vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Impangele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 25 Francis Road, Northvale, Mogale, 1739, Gauteng
- Gaste dink Impangele Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Francis Road, Northvale, Mogale, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang