Successfully reported
+64

Impangele Lodge

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Francis Road, Northvale, Mogale, 1739, Gauteng
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Impangele Lodge is in Mogale geleë. Dié lodge bied gaste selfsorgverblyf en is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspanne wegbreek.

Daar is 5 verskillende chalets waaruit gaste kan kies, elk met lugversorging, TV's met DStv, 'n kombuisie, eetkamer en 'n sitarea. Elke chalet het 'n patio en braaigeriewe asook toegang tot gratis WiFi.

Die chalets word daagliks gediens vir algemene skoonmaak, en 1 parkeerplek per chalet is langs die chalet beskikbaar. Bykomende parkeerplek en skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.

Die lodge is 33 km vanaf Sandton geleë, minder as 'n uur vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe, en minder as 30 minute vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lindi B
Besigheidsreis
5.0
Clean, neat, quiet. The unit was clean, well maintained and had everything I needed for a comfortable stay. The area is quiet and peace...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Karen F
Saam met lewensmaat
5.0
Central for travel, but peaceful. It was nice and central for us yet not too close to a city. Lovely and peaceful and friendly staff. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Khethiwe R
Gesin met klein kinders
4.8
Nice but the WiFi almost ruined my experience. My stay at Impangele Lodge was very nice. But the WiFi was bad and it was not working th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Abram M
Saam met lewensmaat
3.8
Relaxing. Fine but WiFi not available.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Ayesha A
Saam met lewensmaat
4.4
Very relaxing. Nice and quiet, exactly what we needed. Easily accessible to malls and food places; that was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Impangele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 25 Francis Road, Northvale, Mogale, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Impangele Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Francis Road, Northvale, Mogale, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41e4593413dba12555f0d34c02db2e0e7d5cb6b5f82cb6c706458f7ea23a72d79eb3296eca674c9f462607b5cdc98ac8303c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 25 Francis Road Northvale 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.049566476041 27.824656430681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang