Successfully reported

In die Bos

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mia G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Gemaklike familiehuis met al die basiese benodigdhede beskikbaar. En meer! Lukas was 'n goeie host! Die huisie was netjies en alles beskikbaar wat ons kon benodig. Die "hot tub" was 'n groot vreugde vir die kinders! Alles het goed gewerk en die spasie was gemaklik. Met laagwater is dit 'n baie pragtige en gemaklike 10/15 minute stappie langs die see af na die lagoon wat 'n heerlike speelplek vir kinders is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Relaxed and peaceful. We had a wonderfully relaxed stay at "In die Bos". The house feels very secluded and has everything one needs. Lukas is a great host and is willing to go out of his way to make the stay enjoyable and hassle-free. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lukas
In die Bos
Thank you very much. You are welcome anytime, perfect guests!

Anna T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Uitstekend - skoon, gerieflik en genotvolle oomblikke was geniet. Die gasheer is in die top 10 kategorie. Sy aanbevelings en gasvryheid was uitstaande. Die verwelkoming laat nag was puik. Ook toe ek belangrike dokumentasie agtergelaat het, het hy uit sy pad gegaan om dit vir my te DHL. Uniek. Die jacuzzi was verhit vir ons plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lukas
In die Bos
Baie dankie, julle was ook die perfekte gaste gewees. Dankie dat julle die plek so netjies gelos het en wat 'n wonderlike familie.

Karen V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Perfekte wegbreek vir Paasnaweek! Baie lekker plekkie, alles wat jy nodig het, naby die strand, rustig️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lukas
In die Bos
Dankie, ek is bly julle het dit geniet! Kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lukas Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 370 Dias Crescent, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8397f22622ad2b32ba304782eb50b5af38e53efd63faea933220f96ea4ac233b5e68b7780f5d8ad035733aed42f809caf19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 370 Dias Crescent Boknesstrand 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7313187 26.5788068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang