Successfully reported

In Die Veld

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Adam B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons verblyf was baie aangenaam. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs deur Jana, 'n uitstekende gasvrou. Die kamer was ruim, baie netjies, skoon en toegerus met al die nodige. Ligging was perfek vir ons doeleindes en presies waarna ons gesoek het. Rustige atmosfeer, voel soos plaas. Ons verblyf was baie aangenaam, beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise M
1 nag
5.0
Aug 2025

Heerlike blyplek in stil omgewing. Ons het ons verblyf baie geniet. Silwer skoon blyplekkie met goeie geriewe, in 'n lekker stil omgewing. Ons het veilig gevoel en was vriendelik verwelkom. Enigste nadeel was dat daar geen eetgerei was nie, maar verder 'n baie lekker plek en sal enige tyd weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zs Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Plek is ruim, skoon en netjies die moeite werd. Baie rustig geslaap, netjies skoon en baie ruim!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Vriendelik, rustig en lekker. Baie vriendelike diens en netjiese kamer in 'n rustige en veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Varity R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

What a gem we found in Bloem. The host was friendly and helpful. We were looking for a bargain as we were travelling in a group. The accommodation was comfortable and way more than we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Lekker. Baie lekker geslaap. Die stilte was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Butch D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie gerieflik en voldoende vir oorslaap. Was lekker en dit wat daar is, werk goed. Baie ruimte vir karavane. Stil en weg van verkeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Du Preez Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 92

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Outeniqua Avenue, Gate 1, Spitskop Small Holdings, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54eaaf913606fd6128ca61a07ddd68fd5c2209dd3d702aa1c60d6a4f596a55c11bf1d1c4d2eea4af53d235d1e03038ac07fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 86 Outeniqua Avenue Gate 1 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.080884 26.138917

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang