Successfully reported
+35

In Die Veld

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Outeniqua Avenue, Gate 1, Spitskop Small Holdings, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

In Die Veld bied heerlike oornagverblyf in pragtig ingerigte kamers geleë in Spitskop Kleinhoewes, Bloemfontein. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek. Elke kamer maak oop op 'n patio wat perfek oor die omliggende platteland uitkyk.

Hierdie eiendom bied gaste 3 Koningkamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het sy eie en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffieskinkbord in. In Koningkamer 1 is 'n spieëltafel en lessenaar ook beskikbaar. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met Netflix in al 3 kamers beskikbaar. Alle kamers maak oop op 'n patio wat oor die omliggende platteland uitkyk waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet voordat hulle hul dag begin.

Gaste kry veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Daar is ekstra spasie vir sleepwaens, bote en karavane. In Die Veld is ongeveer 8 km vanaf Mimosa Mall, 9 km vanaf Toyota Stadion, 14 km vanaf Naval Hill Planetarium, Bloemfontein Gholfklub en Grey College, 16 km vanaf Northridge Mall en 19 km vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adam B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons verblyf was baie aangenaam. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs deur Jana, 'n uitstekende gasvrou. Die kamer was ruim, baie netjies, skoon en toe...
Sien meer
Sep 2025
Louise M
5.0
Heerlike blyplek in stil omgewing. Ons het ons verblyf baie geniet. Silwer skoon blyplekkie met goeie geriewe, in 'n lekker stil omgewing. Ons het vei...
Sien meer
Aug 2025
Zs Z
Saam met lewensmaat
5.0
Plek is ruim, skoon en netjies die moeite werd. Baie rustig geslaap, netjies skoon en baie ruim!
Jun 2025
Marthinus N
Besigheidsreis
5.0
Vriendelik, rustig en lekker. Baie vriendelike diens en netjiese kamer in 'n rustige en veilige area.
Mrt 2025
Varity R
Saam met vriende
5.0
What a gem we found in Bloem. The host was friendly and helpful. We were looking for a bargain as we were travelling in a group. The ac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Du Preez Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 92

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 86 Outeniqua Avenue, Gate 1, Spitskop Small Holdings, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink In Die Veld het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Outeniqua Avenue, Gate 1, Spitskop Small Holdings, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54eaaf913606fd6128ca61a07ddd68fd5c2209dd3d702aa1c60d6a4f596a55c11bf1d1c4d2eea4af53d235d1e03038ac07fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 86 Outeniqua Avenue Gate 1 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.080884 26.138917

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang