Successfully reported
+15

In Harmony

Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Harmony Avenue, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 R2 805 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

In Harmony bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike kothuis met 3 slaapkamers. Dit is in 'n stil buurt, Northcliff in Hermanus, geleë. Dit is 'n entjie se ry van die pragtige kranspaadjies en verskeie restaurante af.

Die kothuis bied slaapplek vir 6 gaste, ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders of 2 volwassenes en 4 kinders. Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers waarvan een en suite is, 'n tweede badkamer, 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is oopplan en het 2 enkelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Elke slaapkamer het vars linne, komberse en badhanddoeke. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof en elektriese oond, 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en skottelgoedwasser.

Die sitkamer het 'n kaggel en is ingerig met 'n platskerm-TV en 'n DVD-speler. DVD's is beskikbaar en daar is legkaarte en speletjies vir die gesin. WiFi en Netflix is beskikbaar. 'n Wasmasjien is in die waskamer beskikbaar. Die omheinde tuin is ruim en veilig vir kinders om te speel. Gaste het toegang tot draagbare braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.

Die kothuis is naby skole en is die ideale basis om Hermanus vanaf te verken. Daar is besienswaardighede soos walviskyk, haaihokduik, gholf, rolbal en wandelings langs die kus.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 19 Harmony Avenue, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink In Harmony het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 805
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 805
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 805
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Harmony Avenue, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a4a0aaddb5613f76c8d1033636982cb36d3f7073b6e7488771b9648c805297a7276a171b26ff04c47e59e00be1db157eeb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 805 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 19 Harmony Avenue Northcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.416062 19.236862
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang