Successfully reported

In The Valley

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Roelof J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie lekker ruim plaashuis in mooi omgewing en baie goed toegerus. Baie lekker ruim, skoon en netjiese plaashuis wat goed toegerus is met enigiets wat mens sou benodig. Mooi uitsig vanaf die ruim stoep area. Kon ongelukkig nie die buite hottub gebruik nie agv die weer. Is verwelkom met vars brood en braai waarop die braaihout reeds wag vir die braai. Sekere items was ook beskikbaar soos eiers, konfyt, brood, koffie, tee en braai hout. Vir seker die moeite werd om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
In The Valley
Dankie Roelof. Dit was lekker om julle in ons vallei te verwelkom. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nicolene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: In The Valley, Jakkalsvlei road, Jakkalsvlei Road, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3b31e98e6ce9c2299b43f280f40a1777eee7d43705d6c555cfd384360d32422090e3bada10260ece2f7256090a74d2a5a1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 In The Valley, Jakkalsvlei road Jakkalsvlei Road 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.266255710554 18.764766454697
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang