Successfully reported

Indawo Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Nicola P
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2024

Great stay. Was a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Heerlik gebly, behalwe vir min goedkoop koffie. Ons het heerlik gebly! Julle kan dalk daarna kyk om ordentlike koffie in die kamer te sit. Ek het self nog koffie gaan koop die volgende dag. Maak ook voorsiening vir twee koppies koffie/tee. Ons was twee mense en dit is al wat my afgesit het en die feit dat Ricoffe verskaf is. Die WiFi intekeninligting is ook nerens in die kamer beskikbaar gewees nie en ons kon dus nie daarvan gebruikmaak nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Bestuur is baie vriendelik en behulpsaam, plek is netjies, ligging goed. Net nie veel om te doen behalwe jag nie. Sal aanbeveel vir jag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon R
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mei 2023

Great plek. Gasvry. Waarde vir geld. Skoon. Netjies. Gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Ons het baie lekker in die wittebroodsuite gebly. Skoon. Vriendelik. Veilig. Jacuzzi in die kamer. Kos was hemels en na die kamer toe gebring. Ons het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Halfpad-stop tussen Potchefstroom en Sodwanabaai. Baie goeie opsie vir 'n halfpad-stop see toe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Beste rus wat ek in 'n lang tyd gehad het. Die mense is baie vriendelik en maak dit vir seker die moeite werd en doen ekstra moeite om seker te maak jou tyd is gemaklik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakhile Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2022

It was nice visiting Indawo. We enjoyed our time off the town noise, not to mention the viewing of the wild animals that are kept on the farm, and we also went for shooting at the shooting range on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Siyabonga M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

It was amazing, the food was really nice, people are kind and friendly the service is great and there are live animals. We came to Indawo for Valentines and I have to say this was our best Valentines weekend. We arrived and felt safe, the staff is kind and the room we got was wooden everywhere it looked like paradise. Me and my partner enjoyed the fact of them making us feel important by setting a table for 2 and that was one of my highlights. We actually got lost and the manager from Indawo assisted us, all thanks to her we arrived safely. We would like to say thanks for making our weekend away the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Indawo Estate
Indawo Game Lodge
Thank you so much. We so happy that you enjoyed your stay with us and we hope that we will see you soon again.

Holger M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2021

Rustig, goeie versorging. Dalk 'n bietjie te naby aan die hoofpad-N2, maar gelukkig nie direk langs die pad nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Indawo Estate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witpunt Farm 267, N2, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwNjk5NzdlLTJhMDEtNGI5NC1iNzU0LTgyYWQ4MTlkMTgzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Witpunt Farm 267 N2 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.594428528383 30.114891781121
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang