IndiBoer Beach House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Pumula Terrace, Sea Park, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Vanaf R550 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
IndiBoer Beach House bied bekoorlike verblyf in die skilderagtige kusbuurt Sea Park in Port Shepstone. Dit is slegs 100 m vanaf die strand en het 'n privaat ingang. Hierdie kuswegbreek is ideaal vir gesinne, vriende of sakereisigers.
Daar is 2 kothuise met slaapplek vir 3 tot 5 gaste. Elke eenheid het badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenhede het kombuisies wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die sitareas met rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n groot grasperk waar kinders kan speel. Dit is omhein en beveilig met bewegingsensitiewe ligte. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Gaste kan die see-uitsig geniet en sekere tye van die jaar seisoen dolfyne, walvisse en seeskilpaaie gewaar. Gaste kan ook visvang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 34 Pumula Terrace, Sea Park, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Gaste dink IndiBoer Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Pumula Terrace, Sea Park, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang