Indigo Blue Beach House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Basson Lane, Langebaan, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R10 148 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Indigo Blue Beach House is 'n selfsorg-vakansiehuis in Langebaan aan die Weskus wat asemrowende uitsigte oor die strandmeer bied en die perfekte wegbreekplek vir vriende en familie wat in 'n rustige omgewing wil ontspan terwyl hulle naby winkels, restaurante en plaaslike besienswaardighede bly.
Die huis bied gemaklik slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 3 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n bad of 'n stort, sowel as 'n toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 5-plaat gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan ontspan in die ruim leef- en eetkamers of maaltye rondom die eetkamertafel geniet met skuifdeure wat oopmaak na 'n houtdek.
Die dek beskik oor buitemeubels, 'n warm bad en 'n buitestort, terwyl 'n oordekte binnehof braaigeriewe bied vir buitekook.
Bykomende geriewe sluit in WiFi, veilige parkering en direkte toegang tot die strandmeer waar gaste die gebruik van kajakke, roeispane en dryfbaadjies kan geniet, met twee balkonne en genoeg ruimte om te ontspan. Indigo Blue Beach House is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek aan die kus.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marie-louise
Kellett
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Basson Lane, Langebaan, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink Indigo Blue Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Basson Lane, Langebaan, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang