Successfully reported
+20

Indlovu Inn Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Leibnitz Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Indlovu Inn Guesthouse is 'n grasdakhuis in Graskop, Mpumalanga, wat 'n warm wegbreekplek aan gesinne, groepe en enkelreisigers, wat op soek is na 'n ontspannende blyplek in 'n rustige omgewing, bied.

Die huis bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2,5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en dit lei na 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die huis spog met 'n pragtige tuin met sitplek en braaigeriewe, en veilige parkeerplek op die perseel. Die huis is ook met 'n alarmstelsel toegerus.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
2.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Lindokuhle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 36 Leibnitz Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Indlovu Inn Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Leibnitz Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA158052098dc3eaa2a8a534e8eb0c8af71371e071b912d2d3329d81c89afc1acc39ebdc9d869a550d69c57346a1c0fbdd8fbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 11) 1 5 1 4 36 Leibnitz Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.9286209 30.8446803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang