Induli Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: N2, Amakhala Game Reserve, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
- Vanaf R22 978 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Induli Lodge is 'n versteekte juweel op 'n heuwel in die groot Amakhala Wildreservaat. Die eko-vriendelike lodge is onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en ideaal vir gaste wat op soek is na volhoubare verblyf en 'n onvergeetlike safari-ervaring.
Verblyf word in 3 privaat King-suites tussen die melkhoutbome gebied. Elke suite is met gerief in gedagte ontwerp en het 'n gemaklike bed, privaat badkamer, gehaltelinne en -handdoeke, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n rusbank. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, kroeg, swembad en buitemeubels. Gaste kan soggens en saans wildritte en pragtige uitsigte oor die omliggende natuur geniet. Die lodge is sowat 80 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) se winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- N2, Amakhala Game Reserve, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: N2, Amakhala Game Reserve, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang