Industrial City Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Buitenkant Street, Temple House Unit 411, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 168 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Industrial City Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die middestad van Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n eetkamertafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad op die dak geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 19.9 km weg. Besienswaardighede sluit in die CTICC, Kasteel van Goeie Hoop, Tafelberg-kabelkar, Leeukop-staproete en die V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Jessica Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 8
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 57 Buitenkant Street, Temple House Unit 411, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Buitenkant Street, Temple House Unit 411, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang