Infinity
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 2 persone
 - Geen kinders onder 12
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Kriedoring Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
 - Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
 
Beskrywing
            In Bekbaai, Paternoster, is Infinity 'n lieflike ateljee wat ideaal is vir 'n paartjie en sowat 120 m van die strand af geleë is. 
Hierdie bekoorlike ateljee is ingerig met 'n gemaklike koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. 
Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof en konveksie-oond, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en basiese eetgerei en breekware. Daar is 'n slim-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. 
Die eenheid maak oop op 'n balkon met buitemeubels en het gedeeltelike see-uitsigte. Infinity bied 'n 24-uur-alarmstelsel en die ateljee gebruik 'n omskakelaar om die ligte, TV en Wi-Fi tydens kragonderbrekings aan te hou. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. 
        
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Kriedoring Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
 - Gaste dink Infinity het ’n uitstekende ligging
 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 2 persone
 - Geen kinders onder 12
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Kriedoring Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang